Showing 1–24 of 70 results

Die Langnaweek

Rated 0 out of 5
R4,370.00 Incl. VAT
LUUKS se Luuks! – Breek van nou af weg in styl! Hierdie een is in ‘n klas van sy eie, ons grootste bederf!

Zip Daai Pappa

Rated 0 out of 5
R517.50 Incl. VAT
Vir die manne wat nie hou van kleingeld nie! Daar is plek vir 10 kaarte en lekker baie kontant of strokies

The Anna

Rated 0 out of 5
R747.50 Incl. VAT

 Ons Damesbeursie Met Skouerbandjie.

Hierdie beurse is verseker in ‘n heel ander klas! Hy kan met of sonder die skouerbandjie gebruik word Plek vir 12 kaarte

Knip Daai Pappa

Rated 0 out of 5
R368.00 Incl. VAT
Hierdie pragtige mansbeursie het plek vir drie kaarte, kontant/strokies en ook 'n sakkie vir kleingeld.

Woman’s Purse

Rated 0 out of 5
R552.00 Incl. VAT
Kompak en perfek vir enige handsak! Die mooie beursie het plek vir 8 kaarte, kontant, strokies en kliengeld.

The Weekend

Rated 0 out of 5
R3,335.00 Incl. VAT
Hierdie is 'n veeldoelige sak wat ook gebruik kan word as 'n lekker goot doekesak of vir 'n naweek weg.

The Bianca

Rated 0 out of 5
R2,012.50 Incl. VAT
Stylvol oor elke skouer! Hierdie handsak is klassiek, prakties en pragtig.

Die Engeling

Rated 0 out of 5
R1,552.50 Incl. VAT
Die skouersak kan dien as 'n beursie ook en het selfs plek vir jou bankkaarte. Perfek vir reis of sommer gou dorp toe.

Delaine’s Doodlebag

Rated 0 out of 5
R2,530.00 Incl. VAT
Hierdie Pragige en lekker groot rugsak is reg vir enige okkasie en lyk stylvol oor elke skouer!

Isabella

Rated 0 out of 5
R1,322.50 Incl. VAT
Die oulike rugsakkie steel groot en klein dogtertjies se harte!

The Bookbag

Rated 0 out of 5
R3,105.00 Incl. VAT
Werkersklas kry nuwe betekenis met hierdie pragtige laptop sak. Geskik vir mans en dames rn voorwaar 'n groot bederf!

The Agent

Rated 0 out of 5
R3,680.00 Incl. VAT
Hierdie is ons laptop & oornag opsie. Veral ideaal vir wanneer jy reis vir besigheid end 'n aand of twee moet oorslaap.

Hanna’s Helper

Rated 0 out of 5
R2,127.50 Incl. VAT
For the businesswoman with class! Our beautiful woman's laptop/handbag. The combination is ideal for stylish moms and women.

The Bea Tote

Rated 0 out of 5
R1,782.50 Incl. VAT
'n Meer stylvolle skouersak sal jy nie sommer kry nie.

The Tasha

Rated 0 out of 5
R483.00 Incl. VAT
Vir wanneer jy net die nodigste wil vat. Klien en handig-ons Tasha is perfek vir jou selfoon en 'n klien beursie.  

Die Liefde Pakket

Rated 0 out of 5
R420.00 Incl. VAT
  • 300ml Lietsjie, Roos & Rooibos Lyfwas
  • 300ml Lietsjie, Roos & Rooibos Lyfroom
  • 300ml Houtskool & Mint Lyfwas
  • 300ml Houtskool & Mint Lyfroom
  • 2x Bad Borrel Balle
  • 1x Bokmelk & Aarbei Hartjie sepie

6 Borrel Bal Houer

Rated 0 out of 5
R135.00 Incl. VAT
  • 3 Borrelballe vir haar (lietjie, Roos & Rooibos)
  • 3 Borrelballe vir hom (Olikolonie)

My Hartjie My Liefie

Rated 0 out of 5
R385.00 Incl. VAT
  • 100ml Lietsjie, Roos & Rooibos Lyfvas
  • 100ml Bamboes & Maroela Lyfvas
  • 100ml Lemoen & Vanielje Lyfroom
  • 100ml Oliekolonie Lyfroom
  • Bessiebos Badbal & Mint Badbal
  • 50ml Opkikker Masseerolie

1x Bath Bomb

Rated 0 out of 5
R38.00
L.W – Die produk word in houers van 6 verpak en alhoewel ons alles in ons vermoë doen om dit veilig by ons kliënte te kry, gebeur dit soms dat ‘n bal in die houer kan kraak tydens koerier.  Ons sit altyd “Fragile” op ons bokse maar kan nie beloof dis wat die eksterne bronne doen nie! Vir koerier doeleindes sal ons die enkel balle aanbeveel wat elkeen apart verpak word en dus meer beskerm is.